Ster-Kinekor & I Love Pretoria

SK_Logo-01Hierdie maand vier ons vrouwees. Tesame met Ster-Kinekor nooi ons al ons vroue lesers en hul vriendinne om saam met ons, I Love Pretoria, die rolprent Dis koue kos skat te gaan ‘fliek’ – gratis! Die vertoning vind plaas die 25e Augustus by die Brooklyn Ster-Kinekor teater om 19:00. As jy graag jou gratis sitplek wil bespreek in die teater kan jy ‘n epos na ilovepretoria@gmail.com stuur met jou naam en jou vriendinne se name.

Daar is slegs ‘n beperkte aantal sitplekke beskikbaar, so maak seker jy bespreek jou plek dadelik!

 

This month, we celebrate womanhood. In line with this, I Love Pretoria, in partnership with Ster-Kinekor, invites you to join us for a pre-screening of Dis koue kos skat at the Brooklyn Ster-Kinekor theatre on 25 August at 19:00 – free! If you would like to join us, please send your name and your friends’ names to ilovepretoria@gmail.com.

Please note that there will be limited seats available, so book yours as soon as possible!

*English subtitles

Dis Koue Kos Skat Poster-1

No Comments

Post a Comment